SPACE AGE HEAT BARRIER

         DEVELOPED BY NASA TO COOL THE SHUTTLE
TESTIMONIAL

"Die Eerste bewyse dat die dakverf ´n noemenswaardige verskil maak
aan die temperatuur in die stoor. Die stoor is ongeveer op 13 of 14
Januarie geverf.

Die grafiek hieronder aangeheg (ook in die Excell sigblad) stel voor die
logger temperature (gemmeet binne ´n karton met wyn) wat elke 30
minute geneem is (blou) en die maksimum dagtemperature wat by
Nietvoorbij aangeteken is vir elke dag vanaf 5 Desember tot 22 Januarie.

Let op dat die maksimum temp-eratuur binne in die stoor fetlik elke dag die buite temperatuur oorskry het met tussen 3 en 8°C totdat die verf aangewend is en toe is die verskil sowat 4 tot 6° C meer aan die buitenkant. Die "claim" van 10°C verskil kan met reg deur die
verskaffers gemaak word as gekyk word na die beperkte hoeveelheid
data wat tans beskikbaar is.

´n Ander interessantheid is dat die periode van daaglikse maksimum
temperatuur binne die karton verskuif van +- 13h00 – 14h00 tot 17h00– 18h00.

Die verf laat definitief ´n afplattingvan die maksimum temperatuur en ´n vertraging in die bereiking van die temp. piek."

Groete
Riël Tredoux

Research Oenologist / Navorsingwynkundige
Distell PO Box 184 STELLENBOSH 7599 South Africa


 
 
 

WE DELIVER!




Western Cape

Head Office: Western Cape
31 Bradwell Road Cape Town 8001
PO Box 12458 Mill Street Cape Town 8010
Email: info@ceratechcoatings.co.za

Sales Director: Geoff Grose 082 453 3277
Sales Manager: Mark Beaumont 076 036 1657
Sales Manager: Philip Jonker 083 461 8130

Gauteng

BKV (Distributor/Applicator):
Brett/Chris 086 111 2361
Email: bvermeulen@bkvholdings.com

Design Waterproofing (Applicator):
Craig 011 475 7015
Email: craig@designwaterproofing.co.za

Eastern Cape

Krochem (Applicator): Anthony 076 646 1106
Email: krochem@algoanet-isp.co.za

Free State

Paint Shuttle (Applicator): Gert Louw 082 375 3877
Email: gert@paintshuttle.co.za

Namibia

Duane Els & Associates
rbw@kingsley.co.za
Cell +27 72 265 5744

Angola

Duane Els & Associates
rbw@kingsley.co.za
Cell +27 72 265 5744

Botswana (Gaborone)

Agna Ventures (Distributor/Applicator):
Percy Lekoba +267 72 240 621
Email: percyl@botsnet.bw
Visit Botswana Web Page

 
 

 


 
© All rights reserved | Ceratech South Africa
2010 | Privacy | Terms

>